Ons is dieretuin toe vir Wihan se 3de verjaarsdag.
Die lekkerste deel was om die gholfkarretjie te bestuur!
Hy fokus ten minste baie mooi op die pad!
DIe leeukoek...
en uiteindelik kersies doodblaas...
Pootuit, maar ons sal maar die res van julle beskerm met ons nuwe gun!