Fiefie en Potter

Fiefie en Potter

Monday, 28 October 2013

Serengeti kampnaweek...

 
Wihan kon nie glo toe ons uiteindelik die wieletjies haak nie!
 
 
Kyk net daardie vreugde-walsie!

 
Ons uitsig uit ons kampplek uit...
 
 
Van ander kant van dam af.  Lekker om so by die water te kamp - kinders kan heeltyd visvang.
 
 
Heerlike grasperke by die middelste staanplekke - maar vanselfsprekend dan nie bome nie!

 
Lekker ingerig....

 
En gemaklik...

 
Regte egte visse wat tot byt!
 
 
Zellie s'n...

 
Wihan s'n...

 
Groter een vir Pappa...

 
My ernstige ou seuntjie wat net 'n nar is as ons alleen is!



 
Pappa, dit is die beste dag nog ooit!
 
 
Mamma neem bietjie my bikini af...

 
Lekker man, lekker...


 
Kyk net hoe hou Oupa nou weer die kinders op!!

 
Wihan het tot gegly sonder om histeries te raak...

 
en was baie trots toe hy onder kom...

 
Aksiefoto...

 
Sussie kan gelukkig swem en op haar eie aan gaan ... help BAIE!

 
Kyk hoe vinnig is Sussa en hoe hard probeer Pappa!

 
Wihan maak seker almal weet dis ons staanplek...
 
 
Ek het vir my 'n stoel gekoop... ja reg!


Wihan se klippe...

 
waarop ek hom moes afneem...

 
elke liewe een - hierdie een was goeie timing want toe kom Sussa net agter by die slide af!


 
Zellie het weereens 'n skerpioen opgespoor.

 
En hierdie hael het ons gelukkig gemis!


Thursday, 24 October 2013

Graad R oorslaap en entrepreneursdag

 
Graad R oorslaap by die skool...
 
 
Seuntjies aan die een kant en dogtertjies aan die ander kant!

 
Juffrou Sandra...

 
Juffrou Hannelie...

 
Al die Graad R'e....

 
Juffrou Elsabe...


 
Juffrou Melda...





Sussie se skoenlappertjies om te verkoop waaraan ons 'n hele Sondag gewerk het!

 
Bye vir die seuntjies (wat toe almal wil weet hoekom hulle nie glitter op het nie!)




 
Sussie se tafel by die entrepreneursdag.  Langs haar is Morgan en Mieke...


Friday, 11 October 2013

Sussie gaan graad 1 toe - Ken jou skool dag

Hulle het so baie moeite gedoen.  Elke kind se "skooltassie" vol lekkergoed...


 
Laerskool CR Swart - Graad 1's 2014

 
 
Koel Kanaries - Zellie kan nie wag om saam te sing nie.

 
Van die juffrouens.