Fiefie en Potter

Fiefie en Potter

Tuesday, 10 April 2012

Why God made Girls...

God made the world with its towering trees
Majestic mountains and restless seas
Then paused and said
"It needs one more thing -
someone soft to laugh and dance and sing
to wander the woods and gather the flowers
to commune with nature in quiet hours."

So God made little girls
With laughing eyes and bouncing curls
With joyful hearts and infectuous smiles
Enchanting ways and feminie wiles
And when He'd completed the task He'd begun
He was pleased and proud of the job He'd done

For the world, when seen through a little girl's eyes
Greatly resembles Paradise

Ek sit gisteraand weer my meisiekind so en kyk terwyl sy met 'n vriendin se baba speel.  Die handjies wat so saggies vat, die mondjie wat so koeël rond trek en die stemmetjie wat sing-sê "Ag, sy is te cutiful..."  Toe sy gisteraand moet gaan bad en uit die badkamer uit roep "Maar waar is my Boetie dan?!"  Toe ek vir Francois wys sy't 'n uitslag onder haar arms en magie en sy begin huil want "wat is dit in haar lyfie is?" 

My sagte kind met die klein hartjie en die ogies wat niks wegsteek nie!  Hoe leer jy haar om vir haarself op te staan sonder om te verander wie sy is...  Veral as wie sy is vir my so spesiaal is!

Mamma lief jou soos al die sterre aan die hemel en al die sand op die strand...  Ek is trots op jou... ek hoop nie ek vergeet ooit om dit vir jou te sê nie.  xxx