Vanoggend toe ons in die klar klim op pad skool toe (laat soos gewoonlik):
Sussie: "Oopsie Mamma. Ek moet 'n chocelate papiertjie skool toe vat."
Mamma: "Ek het nie nou 'n chocelate papier nie. Jy moet vir my die aand voor die tyd sê. Dis nou te laat."
Sussie: "Toemaar Mamma. Jy kan gou-gou by die winkel stop en een koop. Ek sal hom opeet voor ons by die skool is en dan het ek 'n papiertjie."
Mamma: "Nee. Ons is te laat en jy kan nie so vroeg in die oggend sjokelade eet nie."
By die skool sê ek so ewe vir Juffrou Sxxxx skuus dat Sussie nie 'n papier het nie, maar sy het te laat onthou:
Juffrou Sxxx: "????!!!!!"
Mamma: "Zellie sê sy moet 'n chocelate papiertjie skool toe bring?"
Juffrou Sxxxx: ":-) Nee, ek het gesê hulle moet by die huis kyk wat gebruik hulle wat suiwel in het en dan bring hulle vir my die houertjies en boksies vir ons tafel.:-)"
Ek vertel toe vir Juffrou van my 5jarige se briljante poging.
Juffrou Sxxxx: "Vat 5!"