Die karavaan was vir die Bothas die coolste ding wat hulle nog gesien het! En geen poging is aangewend om dit weg te steek nie.
As mens na die alternatief en waaraan hulle gewoond is kyk, is dit geen wonder nie...
Party van ons het bietjie explore...
Daar is kos gemaak...
Party van ons het geëet...
Terwyl ander van ons gemaak het of hulle eet...
Daar is bietjie gerus en ontspan...
En daar is BAIE in die stof gespeel!!
Klink perfek, ne!