Ek gaan nou uit na waar sussie in die modder speel.
Mamma: ''Waar is Boeta?''
Zellie: ''Ek dink hy het self vorentoe gegaan en die slot oopgemaak en die klein hekkie oopgemaak en in die straat in weggeloop.''
Mamma: ''Nee, ek dink darem nie heeltemal so nie. Hy moet hier iewers wees.''
Zellie: ''Nou ja, gaan soek hom.''
Dit is presies hoe ek iemand sal antwoord wat vir my dom vrae vra terwyl ek beter dinge het om te doen!!
Wihan het geleer om ''WOW'' te sê. Te cute, hy klink soos 'n klein baba leeutjie wat probeer brul!