Franzél vanoggend (eerste ding wat sy sê terwyl haar neus nog net onder die duvet uitsteek en haar ogies nog bot toe is): "Mamma, shit is 'n mooi woordjie, né. Ek mag dit maar by my skool sê?"
Mamma: "Nee, dit is nie 'n mooi woordjie nie. As jy dit by die skool sê kry jy chilli sous."
Franzél: "Nou maar dan moet Mamma dit asseblief nie meer so baie sê nie."
Hoe gaan ek ooit deur die dae kom as ek nie eers meer shit mag sê nie!!